
Gee Lig, O Here!
Sanctitas sola – Heiligheid alleen
Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!
Inspiring Sermons
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis.
Engaging Events
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis.
Ministries for All
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis.
‘…In U lig sien ons die lig. ‘
PSALMS 36:10
Jan van Riebeeck het Afrika as “Donker Afrika” bestempel en hy het dit eens gehad. Afrika was gedompel in okkultiese praktyke, slawe handel, kannibalisme en ander dergelike duister praktyke. Niks het verander van toe tot nou nie en Afrika is nog “Donker Afrika”.


christianus decadentia – christelike verval
Die Verval van Christenskap in Suid Afrika
Die ontstaan van Christenskap in Suid Afrika se Christenskap kan terug gevoer word na Bartholomeu Diaz in 1488 in Mosselbaai. Diaz het met die plaaslike Khoi-Khoi stamme handel gedryf en gedurende sy terug reis na Europa ‘n kruis by Kwaaihoek opgerig. Hierdie kruis word vandag as die oudste gedenkteken in Suid Afrika beskou.


VIAE DEI ET COGITATIONES DEI – GOD SE WEë EN GOD SE GEDAGTES
God se Gedagtes en God se Weë
In sy lied “My Way” sing die bekende Andy Williams in strofe 4: “I planned each charted course; Each careful step along the byway, But more, much more than this,
I did it my way.” Uit die 8 strofes van die lied is daar net twee wat nie eindig met die woorde: “I did it my way.” Die Suid Afrikaners het in hulle hele bestaan baie dieselfde patroon gevolg as Andy Williams se lied.
Sanctus Ipsum
Die Christen en Aktuele Sake
Vryheid van Keuse: Vrye keuse. Die beginsel waarvolgens elke individu gemagtig is om ongehinderde morele besluite te neem en dus aanspreeklik gehou word vir sy of haar gedrag, of dit nou goed of sleg is.

Homoseksualiteit
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis. Benediximus te, adoramus te, glorificamus nomen tuum in saecula saeculorum. Lees meer

Aborsie
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis. Benediximus te, adoramus te, glorificamus nomen tuum in saecula saeculorum. Lees meer.

Geslags-Identiteit
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis. Benediximus te, adoramus te, glorificamus nomen tuum in saecula saeculorum. Lees meer.
Die Boek: “Die Verval van Christenskap in Suid Afrika”
Sanctus Ipsum
Give with a Generous Heart
Gloria in excelsis Deo, et pax hominibus bonae voluntatis. Benediximus te, adoramus te, glorificamus nomen tuum in saecula saeculorum. Amen.